Alex McKenna (gebore 15 Oktober 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Women Want (2000) en Bear with Us (2016), en in die televisiereekse Crossing Jordan (2001) en Code Black (2015).

Filmografie Rolprente 1996: The Stupids 1997: Joey 2000: What Women Want 2013: The Freemason 2014: Dark House 2016: Bear with Us 2016: The Seeker

Televisiereekse 1992: Middle Ages 1993: The Trouble with Larry 1997: You Wish 2001: Crossing Jordan 2015: Code Black

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu