Betsy Beutler is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Aaah! Zombies!! (2007) en Last Look (2014), en in die televisiereekse Scrubs (2001) en Cold Case (2003).
Filmografie Rolprente 2007: Aaah! Zombies!! 2014: Last Look
Televisiereekse 2001: Scrubs 2003: Cold Case 2009: Scrubs: Interns 2011: Becoming Famous
Televisierolprente 2013: Partners
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu