Sergey Alexandrovich Karjakin (gebore 12 Januarie 1990) is 'n Russiese skaakspeler en grootmeester. 'n Skaakwonderkind, hy het die rekord vir die jongste grootmeester ooit, toe hy die titel ontvang op 12 jaar en 7 maande oud in 2003. Karjakin het geleer skaak speel op 5 jaar oud.

Hy het die Wêreld Jeug skaakkampioenskap O-12 gewen in 2001. Hy het gespeel in die 2016 Wêreldkampioenskap en verloor teen Magnus Carlsen

Skaakwonderkind Karjakin het geleer skaak speel op 5 jaar oud.

Karjakin het op die FIDE ranglys se top 100 skaakspelers ingekom op April 2005.

2008 In Julie 2008, het Karjakin gewen in 'n wedstryd teen GM Nigel Short 7½–2½.Kiev Life Rapid: Karjakin beat Short 7½:2½, Chessbase, 7 Augustus 2008

2016 Karjakin het die 2016 Wêreldblitsskaak Kampioenskap gewen op 29 en 30 Desember 2016.

Persoonlike lewe Karjakin het getrou met Galiya Kamalova in Mei 2014.Sergey Karjakin Married , Newsaboutchess.com 20 Mei 2014 Hulle het twee seuns, een gebore in 2015 en die ander een 2017.https://rsport.ria.ru/chess/20170731/1123601519.html

Verwysings

Kategorie:Russiese skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense