Paul Charles Morphy (Junie 22, 1837 – Julie 10, 1884) was 'n Amerikaanse skaakspeler. Hy word gesien as een van die skaakmeesters van sy tyd.According to David Lawson, in Paul Morphy, The Pride and Sorrow of Chess, Mckay, 1976. Lawson says that Morphy was the first world champion to be so acclaimed at the time he was playing. Most chess historians, however, place the first official world chess championship in 1886, and so regard Morphy as having been the unofficial world champion when he soundly defeated Adolf Anderssen by 8 to 3 score with 2 draws. Morphy is considered the world's leading player between 1858 and 1860. 'n Skaakwonderkind wat op 'n vroeë ouderdom afgetree het.Sunnucks, p. 310 Bobby Fischer het hom beskou as een van die top tien beste spelers ooit.

Morphy is gebore in New Orleans. Hy het geleer skaak speel deur te kyk hoe sy vader en oom speel. Teen nege jaar oud was hy gesien as een van die beste in die stad.

Verwysings

Kategorie:Skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1837 Kategorie:Sterftes in 1884