Emanuel Lasker (24 Desember 1868 – 11 Januarie 1941) was 'n Duitse skaakspeler, wiskundige en filosoof van Joodse afkoms, wat die wêreldkampioen was vir 27 jaar (vanaf 1894 tot 1921).

Lewe en loopbaan Vroeë lewe 1868–1894 duimnael|links|upright|Lasker as 'n jong man

Emanuel Lasker was gebore op Desember 24, 1868 in Berlinchen in Neumark (nou Barlinek in Pole). Op die ouderdom van ag was hy in Berlyn om wiskunde te studeer, waar hy saam met sy broer gewoon het Berthold, wat ag jaar ouer as hy was, en hom leer skaak speel het.

Om geld te verdien het Emanuel Lasker skaak en kaartspeletjies gespeel vir klein bedrae, veral by Kaffee Kaiserhof.

Lasker het Kaffee Kaiserhof's se jaarlike Wintertoernooi van 1888/89 gewen. Lasker het toe 'n meester geword wat sy skaakloopbaan begin het."The Start of a Chess Career", from Lasker & His Contemporaries, issue 1, published by Thinkers Press, Inc.

Oorlede Lasker het gesterf van 'n nier-infeksie in New York op January 11, 1941, op die ouderdom van 72. Hy is oorleef deur sy vrou Martha en sy suter Lotta Hirschberg.

Skryfwerk

Skaak duimnael|Lasker's skaaktydskrif voorblad van November 1906. The London Chess Fortnightly, 1892–93 Common Sense in Chess, 1896 Lasker's How to Play Chess: An Elementary Text Book for Beginners, Which Teaches Chess By a New, Easy and Comprehensive Method, 1900 Lasker's Chess Magazine, 1904–1907. The International Chess Congress, St. Petersburg, 1909, 1910 Lasker's Manual of Chess, 1925,. Lasker's Chess Primer, 1934

Ander speletjies Encyclopedia of Games, 1929. Das verständige Kartenspiel (Sensible Card Play), 1929 Brettspiele der Völker (Board Games of the Nations), 1931 Das Bridgespiel ("The Game of Bridge"), 1931.

Wiskunde

– Lasker's Ph.D. thesis.

Filosofie Kampf (Struggle), 1906.Many sources say Kampf was published in 1907, but Lasker said 1906 - Das Begreifen der Welt (Comprehending the World), 1913.\ Die Philosophie des Unvollendbar (sic; The Philosophy of the Unattainable), 1918. Vom Menschen die Geschichte ("History of Mankind"), 1925 – a play, co-written with his brother Berthold Lasker. The Community of the Future, 1940.

Verwysings

Kategorie:Duitse filosowe Kategorie:Duitse Jode Kategorie:Duitse sportlui Kategorie:Duitse wiskundiges Kategorie:Mense in die Sjoa Kategorie:Skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1868 Kategorie:Sterftes in 1941