Clara Mamet (gebore 29 September 1994) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spartan (2004), Two-Bit Waltz (2014), en Neighbors 2: Sorority Rising (2016), en in die televisiereeks The Neighbors (2012).

Filmografie Rolprente 2004: Spartan 2014: Two-Bit Waltz 2016: Neighbors 2: Sorority Rising 2016: Satanic

Televisiereekse 2012: The Neighbors 2016: Son of Zorn

Video's 2010: Inside the Actor's Workshop

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu