Die jaar 1602 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 2de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 20 Maart – Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie word gestig. 17 Junie – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI) word biskop van Albano.
Geboortes 9 Februarie – Franciscus van den Enden, Vlaamse digter 14 Februarie – Francesco Cavalli, Italiaanse komponis 10 Augustus – Gilles Personne de Roberval, Franse wiskundige 31 Augustus – Amalia van Solms, vrou van Fredrik Hendrik van Oranje
Sterftes
Kategorie:17de eeu