Feodor Lark (gebore 20 Junie 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Medium (2005). Lark is as Maria in Rusland gebore en het in Mei 2021 bekend gemaak hy is transgender en staan nou as Feodor bekend.
Filmografie Televisiereekse 2005: Medium
Televisierolprente 2012: Kirby Buckets
Video's 2008: Medium Season 4: Introducing Cynthia Keener 2008: Medium Season 4: Joe's Crayon Dream 2008: The Making of Medium: Season 4 2010: Medium Season 6: The Mind Behind Medium 2010: Medium Season 6: Zombies on the Loose: The Making of Bite Me
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Transgender mense