+ Amazonas 130px|border 100px| Vlag van Amazonas Wapen van Amazonas 200px|Map of Brazil highlighting the state Sien ander Brasiliaanse state Land Hoofstad Manaus Grootste stad Manaus Oppervlakte 1 570 745,680 km² vk km Bevolking - Totaal - Digtheid 3 480 937 (2010) 2.22/km² Goewerneur Wilson Lima Demoniem Amazonense MOI (2005) 0,780 – Tydsone UTC-4 (UTC-3)
Amazonas is die grootste, maar ook mees geïsoleerde deelstaat van Brasilië met 1 570 745,680 km² en 3 480 937 inwoners (2010). Die hoofstad en grootste stad is Manaus (1 802 525 inwoners, 2010). Die oppervlakte word grotendeels deur tropiese reënwoud bedek, en bosbou is die belangrikste bedryf. Die deelstaat is vernoem ná die Amesonerivier.