Ali Hillis (gebore 29 Desember 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kiss Kiss Bang Bang (2005) en Must Love Dogs (2005).

Filmografie Rolprente 2000: All the Wrong Places 2002: The Month of August 2002: Hung Up on Elena 2005: Kiss Kiss Bang Bang 2005: Must Love Dogs 2006: Open Water 2: Adrift 2012: Nesting 2013: The Ultimate Life 2017: Wraith

Televisiereekse 2018: The Incredible Life of Darrell

Video's 2012: Thanatos Rising 2012: Medusa's Revenge 2012: Palutena's Revolting Dinner

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978