Brianna Hildebrand (gebore 14 Augustus 1996) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deadpool (2016), Tragedy Girls (2017), en Deadpool 2 (2018), en in die televisiereeks The Exorcist (2016).
Filmografie Rolprente 2015: Prism 2016: Deadpool 2016: First Girl I Loved 2017: Tragedy Girls 2018: Deadpool 2 2019: Runt 2019: Playing With Fire
Televisiereekse 2014: Annie Undocumented 2016: The Exorcist
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1990's