Lauren Michelle Hill (gebore 27 Junie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Made in Heaven (1987), Heavy Weights (1995), Sex and Death 101 (2007), en The House Bunny (2008).
Filmografie Rolprente 1987: Made in Heaven 1995: Heavy Weights 2007: Sex and Death 101 2008: The House Bunny
Televisiereekse 2005: Meet the Barkers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu