Briga Heelan (gebore 2 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Night Is Young (2015) en in die televisiereekse Cougar Town (2009), Ground Floor (2013), en Great News (2017).
Filmografie Rolprente 2015: The Night Is Young
Televisiereekse 2009: Cougar Town 2013: Ground Floor 2014: Undateable 2017: Great News
Televisierolprente 2012: Counter Culture
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense