Jessica Hecht (gebore 28 Junie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stay (2005), Dan in Real Life (2007), en Whatever Works (2009), en in die televisiereeks Friends (1994).

Filmografie Rolprente 1995: Joe's Rotten World 1998: Anarchy TV 1999: Jump 2005: Stay 2007: Dan in Real Life 2009: Whatever Works 2010: Helena from the Wedding 2016: And Then the Climate Changed

Televisiereekse 1994: Friends 1995: The Single Guy 2000: What About Joan

Televisierolprente 1996: Intimate Betrayal 2011: Spring/Fall 2016: Celebrate Israel Parade

Video's 1997: The Last Night of Ballyhoo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu