Kimberly Hebert Gregory (7 Desember 1973 – 3 Oktober 2025) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Red Hook Summer (2012) en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003), Brooklyn Nine-Nine (2013), en Better Call Saul (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Red Hook Summer 2012: White Alligator 2018: Mother's Milk
Televisiereekse 2003: Two and a Half Men 2013: Brooklyn Nine-Nine 2015: Better Call Saul 2017: Kevin (Probably) Saves the World 2018: Craig of the Creek 2018: Every Other Weekend
Televisierolprente 2013: Continuing Fred 2014: Do It Yourself 2015: Stanistan
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Sterftes in 2025