Margo Harshman (gebore 4 Maart 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Keith (2008), Sorority Row (2009), en Fired Up! (2009), en in die televisiereeks Even Stevens (2000).
Filmografie Rolprente 1997: The Elf Who Didn't Believe 2006: Simon Says 2006: Hiding Victoria 2008: Keith 2009: Sorority Row 2009: Fired Up! 2015: Toxin
Televisiereekse 2000: Even Stevens 2003: Run of the House 2012: Bent
Televisierolprente 2003: Recipe for Disaster 2003: Titletown 2007: Judy's Got a Gun 2017: Love on the Vines
Video's 2009: This Is Not a Cheerleading Movie: The Making of 'Fired Up!''' 2009: Simon Says Chopped Chiseled and Charred 2016: NCIS - Season 13: All's Fair in Love and War 2017: NCIS: Season 14 - Above Board: A Look at Season 14''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu