Cecilia Hart (19 Februarie 1948 – 16 Oktober 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Emergency! (1972), The Runaways (1978), MacGyver (1985), en Law & Order (1990).

Filmografie Televisiereekse 1972: Emergency! 1978: The Runaways 1979: Paris 1985: MacGyver 1986: Mr. Sunshine 1990: Law & Order

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu