Lindsay Hartley (gebore 17 April 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), All My Children (1970), Passions (1999), en Smallville (2001).
Filmografie Rolprente 2016: Nightmare Nurse 2017: The Student 2017: The Wrong Nanny 2017: Deadly Exchange 2018: Evil Doctor 2018: Dying for the Crown 2018: A Sister's Obsession 2018: Murder at the Mansion Dawn of 5 Evils
Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1970: All My Children 1999: Passions 2001: Smallville 2008: Brawn & Glamour 2013: All My Children 2013: More All My Children 2015: Queens of Drama
Televisierolprente 2014: Perfect on Paper 2016: Dying to Be Loved 2017: Deadly Attraction 2018: Terrified at 17 2018: Dying for a Baby
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu