Angie Harmon (gebore 10 Augustus 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Agent Cody Banks (2003) en in die televisiereekse Law & Order (1990), Baywatch Nights (1995), en Rizzoli & Isles (2010).

Filmografie Rolprente 2001: Good Advice 2003: Agent Cody Banks 2006: End Game

Televisiereekse 1990: Law & Order 1995: Baywatch Nights 1997: C-16: FBI 2005: Inconceivable 2006: Secrets of a Small Town 2007: Women's Murder Club 2010: Rizzoli & Isles

Televisierolprente 2002: Video Voyeur: The Susan Wilson Story

Video's 2000: Batman Beyond: Return of the Joker 2006: Glass House: The Good Mother 2009: Hope and Miracles: The Making of 'Living Proof'

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu