Jessica Harper (gebore 10 Oktober 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Phantom of the Paradise (1974), Suspiria (1977), Shock Treatment (1981), en Minority Report (2002).

Filmografie Rolprente 1974: Phantom of the Paradise 1975: Inserts 1977: Suspiria 1979: The Evictors 1980: Stardust Memories 1980: To Woody Allen from Europe with Love 1981: Shock Treatment 1981: Pennies from Heaven 1982: My Favorite Year 1986: The Imagemaker 1988: The Blue Iguana 2002: Minority Report

Televisiereekse 1986: It's Garry Shandling's Show. 2007: Fox Legacy with Tom Rothman

Televisierolprente 1985: When Dreams Come True 1996: The Story First: Behind the Unabomber

Video's 2006: Paradise Regained: Brian de Palma's 'Phantom of the Paradise'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu