Laura Harrier (gebore 28 Maart 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Five Years (2014), 4th Man Out (2015), en Spider-Man: Homecoming (2017).

Filmografie Rolprente 2014: The Last Five Years 2015: 4th Man Out 2017: Spider-Man: Homecoming 2018: BlacKkKlansman 2019: Warning 2026: Michael

Televisiereekse 2013: One Life to Live 2020: Hollywood

Televisierolprente 2014: Galyntine 2017: A Fan's Guide to Spider-Man: Homecoming

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu