Harriet Sansom Harris (gebore 8 Januarie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Addams Family Values (1993), Nurse Betty (2000), en The One (2001), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).
Filmografie Rolprente 1993: Addams Family Values 2000: Nurse Betty 2001: The One 2016: Her Last Will
Televisiereekse 1994: The 5 Mrs. Buchanans 1994: The Suzanne Somers Show 1997: Union Square 1999: Stark Raving Mad 1999: The Lot 2001: The Beast 2003: It's All Relative 2004: Desperate Housewives 2010: Conversations on Craft 2013: The Princess Diary: Backstage at 'Cinderella' with Laura Osnes
Televisierolprente 1997: Friends 'Til the End 2000: The Man Who Came to Dinner 2013: The Cast of Frasier: Where Are They Now? 2014: Lifesaver
Video's 2004: Marching on to Season Two
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu