Die Leendert te Groengebou is 'n historiese gebou in Vermeulenstraat in Pretoria. Die gebou is tussen 1903 en 1905 opgerig. Leendert te Groen het 'n sigaretfabriek in die gebou begin waar sigarette met Transvaalse tabak gemaak is. Die gebou het tot onlangs gedien as museum vir die werk van die kunstenaar J.H. Pierneef.Henie Heydenrych en Abrie Swiegers, Discover Pretoria, J.B. van Schaik, Pretoria, Suid-Afrika, 1999, p80

Verwysings

Kategorie:Geboue en strukture in Pretoria Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika