Maggie Geha (gebore 4 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rewrite (2014) en Ted 2 (2015), en in die televisiereeks Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2014: The Rewrite 2015: Ted 2 2015: In Stereo Benny's Lament
Televisiereekse 2014: Gotham
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu