Sami Gayle (gebore 22 Januarie 1996) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Detachment (2011), Stolen (2012), en Vampire Academy (2014), en in die televisiereeks Blue Bloods (2010).

Filmografie Rolprente 2011: Detachment 2012: Stolen 2014: Vampire Academy 2018: Candy Jar

Televisiereekse 2010: Blue Bloods

Video's 2011: Creating Characters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu