Ellen Geer (gebore 29 Augustus 1941) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clear and Present Danger (1994), Phenomenon (1996), The Postman (1997), en Man in the Chair (2007).
Filmografie Rolprente 1974: Memory of Us 1974: Silence 1994: Clear and Present Danger 1996: Phenomenon 1997: The Postman 1999: After Romeo 2007: Man in the Chair
Televisiereekse 1971: The Jimmy Stewart Show 1987: Beauty and the Beast
Televisierolprente 1987: A Different Affair 2004: June 2006: Our House
Video's 1993: When Jesus Was a Kid
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu