Ana Gasteyer (gebore 4 Mei 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Women Want (2000), Mean Girls (2004), That's My Boy (2012), en Robot & Frank (2012).

Filmografie Rolprente 2000: What Women Want 2004: Mean Girls 2008: Finn on the Fly 2012: That's My Boy 2012: Robot & Frank 2012: Fun Size

Televisiereekse 1999: 190 North 2000: TV Funhouse 2011: Suburgatory 2014: Celebrity Name Game 2015: Going There with Ana Gasteyer 2016: Lady Dynamite 2016: Match Game

Televisierolprente 2000: Reelmadness 2000: Christmas Dream 2016: A Toast to 2016! 2017: A Christmas Story Live!

Video's 1999: The Making of 'Dick'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu