Katie Featherston (gebore 20 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Paranormal Activity (2007) en in die televisiereekse The River (2012) en Solace for the Unloved (2017).

Filmografie Rolprente 2007: Paranormal Activity 2010: Paranormal Activity 2 2012: Paranormal Activity 4 Some Girls

Televisiereekse 2012: The River 2013: Act-Anon 2017: Solace for the Unloved

Video's 2006: Mutation

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982