Meghann Fahy (gebore 25 April 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Miss Sloane (2016) en in die televisiereeks The Bold Type (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Miss Sloane
Televisiereekse 2017: The Bold Type 2024: The Perfect Couple
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu