Nargis Fakhri (gebore 20 Oktober 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rockstar (2011), Madras Cafe (2013), Kick (2014), en Spy (2015).
Filmografie Rolprente 2011: Rockstar 2013: Madras Cafe 2014: Kick 2014: I'm Your Hero 2015: Spy 2016: Dishoom 2016: Azhar 2016: Banjo 2018: 5 Weddings 2018: Torbaaz 2018: Rashna:The Ray of Light 2018: Amaavas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu