Debrah Farentino (gebore 30 September 1959) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bugsy (1991) en in die televisiereekse Equal Justice (1990), Earth 2 (1994), en Eureka (2006).

Filmografie Rolprente 1988: Cellar Dweller 1991: Bugsy

Televisiereekse 1982: Capitol 1987: Hooperman 1990: Equal Justice 1994: Earth 2 1996: EZ Streets 1997: Total Security 1999: Get Real 2006: Eureka 2008: Make or Break TV

Televisierolprente 1988: She Was Marked for Murder 1989: The Revenge of Al Capone 1991: The Whereabouts of Jenny 1992: Back to the Streets of San Francisco 1993: Sherlock Holmes Returns 1993: McBride and Groom 1994: Dead Air 1994: XXX's & OOO's 1996: A Mother's Instinct 1996: Wiseguy 1997: Sisters and Other Strangers 2001: Three Blind Mice

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu