Diane Farr (gebore 7 September 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Roswell (1999), The Job (2001), Numb3rs (2005), en Californication (2007).
Filmografie Rolprente 1999: Little Indiscretions 2007: Children of God: Lost and Found 2014: Wildlike 2016: 12 Feet Deep 2017: Blackmail 2017: Palm Swings
Televisiereekse 1996: Loveline 1999: Roswell 2001: The Job 2003: Like Family 2005: Numb3rs 2007: Californication 2018: Splitting Up Together
Televisierolprente 2000: Sacrifice 2002: Superfire 2003: The Ripples 2003: Harry's Girl 2011: The Council of Dads 2011: Collision Earth 2014: Divide & Conquer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu