Amy Fadhli (gebore 30 Januarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heaven & the Suicide King (1998) en The Scorpion King (2002).
Filmografie Rolprente 1998: Heaven & the Suicide King 2002: The Scorpion King
Televisiereekse 2006: Sporting Grace
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu