Kayla Ewell (gebore 27 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fired Up! (2009) en The Creatress (2018), en in die televisiereekse Freaks and Geeks (1999) en The Vampire Diaries (2009).

Filmografie Rolprente 2008: Impact Point 2009: Fired Up! 2013: The Demented 2014: Deadly Daycare 2017: 2 Years of Love 2017: Sweet Sweet Summertime 2018: The Creatress 2019: Agent II

Televisiereekse 1999: Freaks and Geeks 2000: The Sullivan Sisters 2009: The Vampire Diaries 2017: Me and My Grandma

Televisierolprente 2011: Keeping Up with the Randalls 2013: A Way Back Home 2015: How Not to Propose 2016: 10 Year Reunion

Video's 2017: Derek Hough Hold On

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu