Christine Estabrook (gebore 13 September 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sea of Love (1989), The Usual Suspects (1995), en Spider-Man 2 (2004), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).
Filmografie Rolprente 1989: Sea of Love 1995: The Usual Suspects 2004: Spider-Man 2 2006: Lovers, Liars and Lunatics
Televisiereekse 1985: Hometown 1995: The Crew 1998: The Secret Diary of Desmond Pfeiffer 2000: Nikki 2004: Desperate Housewives 2009: Little Monk 2013: Deadly Wives
Televisierolprente 1991: One Special Victory 1997: Murder Live!
Video's 2004: Anatomy of a Working Stiff
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1952