Renée Estevez (gebore 2 April 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heathers (1988), Intruder (1989), Single White Female (1992), en The Way (2010).
Filmografie Rolprente 1988: Heathers 1988: Sleepaway Camp II: Unhappy Campers 1989: Intruder 1992: Single White Female 1993: Good Girls Don't 1998: Scar City 2003: Mercy of the Sea 2010: The Way 2015: The Kustomonsters Movie
Televisierolprente 1991: Dead Silence 1992: Touch and Die
Video's 1990: Marked for Murder 2005: Astrothrill 2011: Slashed Prices: The Making of Intruder
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu