Christine Evangelista (gebore 27 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The Intern (2015).

Filmografie Rolprente 2011: Escapee 2014: Red Butterfly 2015: The Intern Grand Avenue

Televisiereekse 2007: The Kill Point 2013: Lucky 7 2017: The Arrangement

Televisierolprente 2013: Dumb Girls 2015: The Adversaries

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986