Bridget Everett (gebore 21 April 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex and the City (2008), Trainwreck (2015), Little Evil (2017), en Patti Cake$ (2017).

Filmografie Rolprente 2008: Sex and the City 2015: Trainwreck 2017: Little Evil 2017: Patti Cake$ 2017: Fun Mom Dinner

Televisiereekse 2013: Inside Amy Schumer 2016: Lady Dynamite 2016: Not Safe with Nikki Glaser 2016: Party Legends

Televisierolprente 2016: Joe's Pub Presents: A Holiday Special 2017: Saving a Legend

Video's 2014: Bridget Everett: What I Gotta Do

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu