Lina Esco (gebore 14 Mei 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Free the Nipple (2014) en in die televisiereekse Kingdom (2014) en S.W.A.T. (2017).

Filmografie Rolprente 2010: Kingshighway 2014: Free the Nipple 2018: Full-Dress

Televisiereekse 2007: Cane 2014: Kingdom 2016: Flaked 2017: S.W.A.T.

Televisierolprente 2015: Exit Strategy

Video's 2016: Tove Lo: Fairy Dust

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985