Molly Ephraim (gebore 22 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente College Road Trip (2008), Paranormal Activity 2 (2010), en Paranormal Activity: The Marked Ones (2014), en in die televisiereeks Last Man Standing (2011).

Filmografie Rolprente 2008: College Road Trip 2010: Paranormal Activity 2 2014: Paranormal Activity: The Marked Ones 2018: The Front Runner

Televisiereekse 2011: Last Man Standing 2016: Now We're Talking 2017: Brockmire

Televisierolprente 2003: Hench at Home 2010: The Wonderful Maladys 2017: Parked

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu