Shareeka Epps (gebore 11 Julie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Half Nelson (2006), Mother and Child (2009), My Soul to Take (2010), en American Milkshake (2013).

Filmografie Rolprente 2006: Half Nelson 2007: Aliens vs. Predator: Requiem 2009: Mother and Child 2010: My Soul to Take 2013: American Milkshake

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu