Jennifer England (gebore 11 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Smokin' Aces (2006) en in die televisiereekse The Price Is Right (1972), Poorman's Bikini Beach (2000), en Bikini Destinations (2003).
Filmografie Rolprente 2006: Smokin' Aces
Televisiereekse 1972: The Price Is Right 2000: Poorman's Bikini Beach 2003: Bikini Destinations 2008: Xarm Championship
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu