Nikkel-59 (Chemiese notasie: Ni) is 'n radio-aktiewe isotoop van nikkel. Dit is die radio-isotoop met die langste halfleeftyd.
Hierdie isotoop is kosmogeen en is aangewend vir die bepaling van die aadse ouderdom van meteoriete en die voorkoms van buiteaardse stof in ys en sedimente.
Verwysings
Kategorie:Isotope van nikkel