Kate Morgan Chadwick is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hail, Caesar! (2016) en in die televisiereeks Major Crimes (2012).

Filmografie Rolprente 2016: Hail, Caesar!

Televisiereekse 2011: Whatever, the Series 2012: Major Crimes 2013: Jules and Jess

Video's 2017: Heavy Flow

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu