Carly Chaikin (gebore 26 Maart 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Last Song (2010) en in die televisiereekse Suburgatory (2011) en Mr. Robot (2015).
Filmografie Rolprente 2010: The Last Song 2018: Social Animals Last Moment of Clarity
Televisiereekse 2011: Suburgatory 2012: Harder Than It Looks 2015: Mr. Robot 2016: Hacking Robot 2016: Project Sammy's Way
Video's 2016: Mr. Robot: M4k1ng_0f_Mr_R0b0t.m0v
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu