Rebecca Blumhagen is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Youth in Oregon (2016) en Get Happy! (2016), en in die televisiereeks Big Dogs (2018).

Filmografie Rolprente 2011: Lefty Loosey Righty Tighty 2014: Extinction: Patient Zero 2014: Other Plans 2016: Youth in Oregon 2016: Get Happy! 2018: The Road Home

Televisiereekse 2012: The Girl's Guide to Depravity 2014: Ingress Obsessed 2018: Big Dogs

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu