Floriano Vieira Peixoto (Portugese uitspraak: [floriˈɐ̃nu viˈejrɐ pejˈʃotu] 30 April 1839 – 29 Julie 1895), gebore in Ipioca (vandag 'n distrik van die stad van Maceió in die deelstaat Alagoas), met bynaam die "Ystermaarskalk", was 'n Brasiliaanse soldaat en politikus, 'n veteraan van die Paraguayaanse Oorlog, en die tweede President van Brasilië. Hy is die eerste Adjunkpresident van Brasilië om die voormarlige president in die middel van sy of haar termyn op te volg.
Kategorie:Presidente van Brasilië Kategorie:Geboortes in 1839 Kategorie:Sterftes in 1895