Angelique Cabral (gebore 28 Januarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Friends with Benefits (2011) en in die televisiereekse Don't Trust the B---- in Apartment 23 (2012), Enlisted (2014), en Life in Pieces (2015).
Filmografie Rolprente 2006: Together 2011: Friends with Benefits 2016: Ceresia
Televisiereekse 2012: Don't Trust the B---- in Apartment 23 2014: Enlisted 2015: Life in Pieces 2019: Undone
Televisierolprente 2013: Continuing Fred 2014: Two to Go
Video's 2011: dated.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979