Eden Cale (gebore 14 Julie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Revolution in Three Acts (2006) en in die televisiereeks The Sonnet Project (2013).

Filmografie Rolprente 2006: Revolution in Three Acts

Televisiereekse 2013: The Sonnet Project

Televisierolprente 1998: John Cale

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu