L. Scott Caldwell (gebore 17 April 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fugitive (1993), The Net (1995), en Dragonfly (2002), en in die televisiereeks Lost (2004).

Filmografie Rolprente 1991: Up Against the Wall 1993: The Fugitive 1995: The Net 1995: Soweto Green: This Is a 'Tree' Story 1999: Graham's Diner 2002: Dragonfly 2006: Gridiron Gang 2015: The Perfect Guy 2015: That Gal... Who Was in That Thing: That Guy 2

Televisiereekse 2003: Queens Supreme 2004: Lost 2012: My America

Televisierolprente 1988: God Bless the Child 1993: Darkness Before Dawn 1996: Twilight Man 1999: The Last Man on Planet Earth 2006: Lost: Revelation 2017: The Trustee

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu